Elke nou-en-dan herinner die Here my waarom Hy vir my die voorreg gee om ‘n kamera in my hand vas te hou: sodat Hy kan verheerlik word daardeur. Sylvia en Anton se troudag het my weer hieraan herinner en ek spreek vandag Jesus se getroue seeninge oor hul huwelik uit. Ek het so vars en verfris gevoel terwyl ons jul foto’s geneem het – julle liefde vir mekaar spreek boekdele, dis meer werd as enige edelstene. Jesus soek harte soos julle s’n om Sy werk hier op aarde te volbring. Mag jul huwelik jul soveel meer vreugde bring as wat jul ooit kon wens, onthou: verwag altyd MEER en BETER van Hom, want ons Hemelse Pappa gee die beste!
Top |
Blog |
Home |
Subscribe |
|---|
Top |
Blog |
Home |
Subscribe |
|---|
11 Comments (Comments)
stunnnnnnning mare! x
Baie geluk met die nuwe website – lyk baie mooi!
Gorgeous post en baie geluk met die stunning website, dit is vars en skoon en eenvoudig uitgelê.
Mare, Jou foto’s maak beslis n groot indruk. Hou ongelooflik baie daarvan. Stunning!!!
Baie Mooi, veral Kooperasie storie muur!
Mens kan sien jy het ‘n absolute passie en waardering vir dit wat jy doen. Jou foto’s lyk nie asof dit vir jou ‘werk’ is nie. Baie mooi.
Mare dis stunning mens kan sien jy doen dit omdat jy daarvan hou en dit nie net ‘n werk is vir jou nie.Well Done
Jou foto’s is so ‘stunning’. Jou beligting en ‘angles’ is perfek.
Baie pragtige foto’s! Alles lyk so natuurlik! Stunning!
ag reitjie, jys goed hoor!
Ek het regtig talentvolle vriende, man ek’s blessed