Die Engelbrecht familie

Min mense weet dat ek eintlik baie lief is vir kinderfotografie. Ek het ‘n baie sagte plekkie vir kinders – ek streef elke dag om ‘n hart en geloof soos ‘n kind te openbaar :) Hulle is kosbaar! Hierdie foto’s van die tweeling kruip diep in my hart in en ek weet dit sal vir julle daar buite ook ‘n glimlag op jul gesig gee! Baie dankie aan FotoZoo vir die gebruik van hul studio :) Gaan kyk gerus na hul werk by www.fotozoo.co.za

………….



Facebook Twitter Email

Top

Blog

Home

Subscribe



Comments

Name
(* required)
Email
( * required - will not be published)
Website
Leave a comment
(* required)


Top

Blog

Home

Subscribe