Dirk en Cari het getrou op die pragtige plaas Karnemelksvlei net buite Citrusdal. Ek ken al vir Dirk van skooldae af en dit was so lekker om weer bekende gesigte te sien by die troue. Hierdie is twee opregte plattelandse mense met oop harte: Dirk en Cari, mag Jesus julle seen in jul nuwe woning in Kaapstad en mag jul kindertjies net sulke mooi blou ogies soos Cari hé! Geniet die foto’s!
…..
Top |
Blog |
Home |
Subscribe |
|---|
Top |
Blog |
Home |
Subscribe |
|---|
(Comments)
Sjoe, sjoe, die fotos en couple is beautiful!