Edré en Nadia het getrou op die pragtige wynplaas Blaauwklippen in Stellenbosch. Dis troues soos Edré en Nadia s’n wat my hart laat vinniger klop vir dit wat die ware betekenis van liefde is. Liefde is ‘n besluit en daarom is dit ook ‘n uitdaging wat elke dag vars is, hierdie twee mensies is geanker in Vreugde en ‘n Liefde wat nooit kan sterf nie
Nadia het nie vir een oomblik ophou glimlag nie.
……
Assistant photographer for Lizelle Lotter
I just had to blog about this picture of Lizelle, she is an absolute amazing photographer and a sincere friend, you’ll always find fun & laughter in her photos! Visit www.lizellelotter.co.za to see her do what she loves most
Top |
Blog |
Home |
Subscribe |
|---|
Top |
Blog |
Home |
Subscribe |
|---|