Hougaard en Nel-mari is sagte mense, vol liefde, lag en alles wat vreugde kan bring
Mag julle tweetjies nog baie vreugdevolle en lekker lawwe oomblikke saam beleef, dankie dat ek deel kon wees van julle spesiale dag! Julle maak ‘n goeie span en julle sal verseker nog baie groot dinge saam verrig, geniet elke foto, julle het gesprankel van liefde xxx
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
Service Providers:
Venue: Karnemelksvlei, Citrusdal
Guest House: The Old Village
Dress: Johann Smith
Suit: Paarl Suit Hire
Stationary: Lizl Lambrechts
Flowers: Joretha Grib
Hair & Make-up: Alicia Buckle
Top |
Blog |
Home |
Subscribe |
|---|
Top |
Blog |
Home |
Subscribe |
|---|
5 Comments (Comments)
Amazing mense met n Amazing troue!
well done maré – nel-mari jy het ongelooflik mooi gelyk
Ek kan nie aan ‘n beter kombinasie dink nie…die stylvolste en mooiste meisie wat ek ken en die beste fotograaf! Sjoe elke liewe foto in ONGELOOFLIK MOOI!
Maré , ek is mal oor die foto’s! So bly jy gaan ook ons spesiale dag op film vaslê!
Nel-mari jy het pragtig gelyk!
Sjoe, mal hieroor! Pragtige scenery shots en die couple straal werklik op al die fotos!