Rob & Sulette: Saldanha

Daar is soveel pragtige eienskappe wat ek kan uitlig oor Rob en Sulette, maar dit waarin hulle blom as mense is vriendelikheid en opregtheid :) Hulle liefde vir mekaar is aansteeklik! Hulle het getrou by www.blouwaterbaai.com in Saldanha, die Heer het baie gebede verhoor en die dag was geseen met die lieflikste weer ooit! Alles was perfek. Rob & Sulette, mag julle elke dag meer en meer van Jesus se liefde in mekaar ontdek en mag julle Sy oorvloedige Vrede in julle hartjies dra :) Geniet die foto’s!

……

Facebook Twitter Email

Top

Blog

Home

Subscribe


3 Comments (Comments)

  1. Tania Joubert (August 6, 2010)

    WOW! Love the photos on the beach! Beautiful!!

  2. Theresa Fourie (Nollies) (September 10, 2010)

    Liewe Sulette! Julle het stunning gelyk en die foto’s dans op die oog!! Beautifull. Theresa

  3. Juné Joubert (October 20, 2010)

    WOWy Mare!

    Die fotos is STUNNING! jy is sooo talentvol! ek hou van jou vars hoeke waaruit jy neem. En jy het vir Sulette&Rob pragtig vasgevang! Spontaan! love it



Comments

Name
(* required)
Email
( * required - will not be published)
Website
Leave a comment
(* required)


Top

Blog

Home

Subscribe